From Assistant Chef student to Private Chef

Hi, my name is Kagiso Tatsi Motswanedi… Alumni of the Emdeni Skills Development Centre (ESDC) – private chef, caterer and event host.

My career as a filmmaker was cut short when I was diagnosed with multiple mental conditions and I found solace in cooking.

In 2022, I enrolled for the Assistant Chef course at the ESDC – a course that changed my life. The skills training, I received, took my “home cooking skills” to “chef-level skills” in four months. I was one of the ESDC students who were part of the Professional Cookery Programme with Capsicum Culinary Studio. This course introduced me to the culinary world. I learned so much about food – from sourcing ingredients, and food pairing to food styling. Being at the centre also helped with my people skills – which I attribute to time spent with training co-ordinator, Sandile Nkosi and former centre manager, Morgan Mahala.

After graduating, I applied my skills and started the Just4Keeps catering and hosting business. My team and I have had the privilege of hosting and catering for private events such as a Christmas brunch, a games night and developed a menu for a local fast-food restaurant. We are now working on the Heritage Day Fine Dining Experience and would like to invite you to this unique event, hosted by Just4Keeps.

My ultimate goal is to take my business to the next level and want to start cooking classes in my kasi (neighbourhood). I would also like to advise my peers to never give up. You were given your talents and dreams for a reason. Go out there and achieve them!

Thank you to all our donors who make it possible for our beneficiaries to realise their dreams. Your donations and support, keep us going…You are changing the future of South Africa, one life at a time.

Van assistent sjef student tot privaat sjef 

My naam is Kagiso Tatsi Motswanedi,  ‘n Alumni van die Emdeni Vaardigheidsontwikkelings Sentrum, privaat sjef en spysenier en besigheidseienaar.

My loopbaan as filmmaker is kort geknip nadat ek met verskeie geestestoestande gediagnoseer is. Ek het vertroosting in kosmaak gevind.

In 2022 het ek vir die Assistent Sjef-kursus by die Emdeni Vaardigheidsontwikkelings sentrum ingeskryf – ‘n kursus wat my lewe verander het. Die vaardigheidsopleiding, wat ek ontvang het, het my kookvaardighede binne vier maande na sjefvlak geneem. Ek was een van die studente wat deel was van die Professionele Kookkunsprogram by Capsicum Culinary Studio. Hierdie kursus het my aan die kulinêre wêreld bekendgestel. Dit het my soveel van kosmaak geleer – van die bestanddele, voorbereiding  tot garneering. My tyd by die sentrum het my ook gehelp met menseverhoudings – dit is te danke aan my opleidingskoördineerder, Sandile Nkosi en voormalige sentrumbestuurder, Morgan Mahala.

My opleiding het my gehelp om my eie spysenier en gasvryheidsonderneming op die been te bring. Ek en my span het die voorreg gehad om reg te staan vir privaat geleenthede, ‘n speletjieaand aan te bied en ‘n spyskaart vir ‘ plaaslike kitskosrestaurant te ontwikkel. Ons werk nou aan ‘n Erfenisdag Fynproe Ervaring en u word hartlik uitgenooi na hierdie unieke geleentheid.

My doelwit is om my besigheid na die volgende vlak te neem.  Ek wil kookklasse in my kasi (buurt) aanbied. Ek wil ook graag ander jongmense aanmoedig om nooit moed op te gee nie. Jy het jou talente en drome vir ‘n rede. Gebruik jou talente en jaag jou drome na!

Dankie aan al ons donateurs wat dit vir ons kinders en jongmense moontlik maak om hul drome te verwesenlik. Jou skenkings en ondersteuning, hou ons aan die gang…Jy verander die toekoms van Suid-Afrika, een lewe op ‘n slag.

Share This Page