Congratulations to…
*Lina who graduated cum laude with a Diploma in Cost and Management Accounting from the Vaal University of Technology, is now enrolled in an Advanced Diploma in Cost and Management Accounting, continuing her journey of academic excellence.
“I joined the Abraham Kriel Bambanani (AKB) family when I was still very young, and I am truly grateful to AKB for the opportunities they gave me and the continuous support they still provide, even now as I pursue my tertiary education. I am especially thankful for their commitment to supporting vulnerable young people, like myself”, says Lina.
Lina’s story reflects the power of unwavering support and the strength of a determined young woman who rose above her circumstances. We are incredibly proud of her and look forward to seeing her reach even greater heights.
*Mia dreams of being an international hair stylist and her dream is so close, she can almost touch it! After years studying and perfecting her craft, Mia is now a junior stylist at Gary Rom Hairdressing. “Mia is a hardworking young woman and her perseverance and passion have put her where she is now. Her determination to succeed was always evident – half of Mia’s loan was converted into a bursary that she does not have to pay back. We are so proud of her”, Nicoli – Kempton East Satellite House Childcare Worker.
Mia will soon be doing her Trade Test and will be writing the City & Guilds exam, so that she can work internationally.
Gelukwensings aan…
*Lina het ‘n Diploma (Cum Laude) in Koste- en Bestuursrekeningkunde aan die Vaal Universiteit van Tegnologie verwerf en is tans ingeskryf vir ‘n Gevorderde Diploma in Koste- en Bestuursrekeningkunde.
“Ek is op ‘n jong ouderdom deur die Abraham Kriel Bambanani (AKB)-familie ingeneem. Met min hoop vir die toekoms het elkeen by AKB my met liefde omvou en altyd ondersteun en leiding gegee. Ek is werklik dankbaar teenoor AKB vir die geleenthede wat hulle my gegee het en die voortdurende ondersteuning wat hulle steeds bied. Ek is veral dankbaar vir hul toewyding om kwesbare jongmense, soos ekself, te help om hulle volle potensiaal te bereik,” sê Lina.
Lina is ‘n sprekende voorbeeld van ‘n sterk, vasberade jong vrou wat met die nodige hulp en ondersteuning bo haar omstandighede uitgestyg het.
*Mia droom daarvan om ‘n internasionale haarstilis te wees en haar droom is so naby, sy kan dit amper aanraak! Na jare se studie en vervolmaking van haar kuns, is Mia nou ‘n junior stilis by Gary Rom Hairdressing. “Mia is ‘n hardwerkende jong vrou en haar deursettingsvermoë en passie het haar geplaas waar sy nou is. Haar vasberadenheid om te slaag was nog altyd duidelik – die helfte van Mia se lening is omskep in ‘n beurs wat sy nie hoef terug te betaal nie. Ons is so trots op haar,” Nicoli – Kempton East Satellite House Huismoeder.
Die volgende mylpaal is om die vaktoets en daarna die City & Guilds – eksamen te slaag. Dit sal haar toerus om internasionaal te kan werk.
Die eens skaam, teruggetrokke dogtertjie met geen toekoms droom wat 10 jaar gelede by AKB ingeneem is het vandag sowaar die wêreld aan haar voete. Dankie aan donateurs en personeel wat hierdie droom bewaarheid het.