Celebrating 123 years of impact, hope and heart
On 4 September 2025, Abraham Kriel Bambanani proudly marked 123 years of unwavering service, compassion, and community upliftment. This milestone was far more than a commemoration of time – it was a heartfelt tribute to the thousands of lives transformed through the generosity of our donors, the dedication of our volunteers, and the relentless commitment of our staff.
Staff gathered to honour our visionary founder, Rev Abraham Kriel, whose legacy continues to inspire our mission. As we reflected on his enduring impact, we were reminded that real, lasting change is never instant. It is built slowly and steadily – through shared effort, enduring partnerships, and the courage of those who choose to invest not only resources, but heart.
The celebration came alive with the joyful voices of our beneficiaries, who filled the day with song, dance, and games. Their laughter echoed with hope, and the sparkle in their eyes spoke volumes about the promise of a brighter future. Special meals and treats added to the festive spirit, turning the day into a true celebration of life, love, and possibility.
As we look back on 123 years of blessings, we also look forward – with gratitude and determination – to the many more lives we will touch together. Thank you for walking this journey with us. Let’s continue building hope, one child, one community, one act of kindness at a time.
AKB vier 123 jaar van impak, hoop en hart
Op 4 September 2025 het Abraham Kriel Bambanani met trots 123 jaar van onwrikbare diens, medemenslikheid en gemeenskapsontwikkeling gevier. Hierdie viering was nie bloot ’n terugblik op die verloop van tyd nie, maar ’n huldeblyk aan die ontelbare lewens wat geraak is, die hoop wat herstel is, en die toekoms wat getransformeer is deur die vrygewigheid van ons donateurs, die toewyding van ons vrywilligers, en die onvermoeide inset van ons personeel.
Personeel het saamgekom om ons visionêre stigter, Ds Abraham Kriel, te eer. Terwyl ons sy blywende nalatenskap herbesin het, is ons herinner daaraan dat ware, volhoubare verandering nie oornag plaasvind nie. Dit word oor tyd opgebou-deur gesamentlike inspanning, volgehoue vennootskappe, en die moed van dié wat kies om nie net hulpbronne nie, maar ook hul hart te belê.
Die kinders en jongmense in ons sorg het die dag gevier met sang, dans en speletjies. Hul lag het van hoop getuig, en die glans in hul oë het volumes gespreek oor die belofte van ’n helderder toekoms. Spesiale etes en lekkernye het die feestelike atmosfeer versterk en die dag omskep in ’n ware viering van lewe, liefde en moontlikheid.
Terwyl ons terugkyk op 123 jaar van seëninge, kyk ons ook vorentoe met dankbaarheid en vasberadenheid na die vele lewens wat ons nog sal aanraak. Kom ons bou voort op hoop, een kind, een gemeenskap, een daad van goedhartigheid op ’n slag.
Hier’s op die nalatenskap wat ons eer, en die toekoms wat ons saam vorm.